08 September 2008

Hasie...hasie !!!

Hier is 'n bietjie malligheid soos die dag tot 'n einde kom :)

Wat noem jy 'n deurskynende hasie?..... Spasie!
Wat noem jy 'n hasie in 'n pyp? Blokhasie!!
Hasie in die tuimeldroƫr? Spinhasie
Wat noem jy 'n hasie ini hospitaal?....Operasie!
'n Hasie ini spur? ....Inspirasie!
Hasies wat paar..?.....Vibrasie!
Wat noem mens 'n hasie met GPS?...Navigasie
Wat noem mens 'n rugby hasie? Paashasie!!
Wat noem mens `n hasie wat in Pretoria bly? …Hawsie
'n Hasie wat uitasem is?...'n Blasie
'n Hasie met styl? …Classy
'n Halwe hasie?...'n Sie
'n Hasie wat mond-tot-mond asemhaling toepas?...Oksidasie
'n Walt Disney Hasie?...Animasie
'n Vuvuzela Hasie?.... Gerasie
'n Klomp hasies? …'n Nasie
Iemand wat heeltyd hasie grappies vertel?...Iritasie
Wat noem 'n mens 'n hasie op 'n telefoon?...Kommunikasie
Wat noem 'n mens 'n losbandige hasie?....'n Flirtasie
Wat noem 'n mens 'n skewe hasie?...'n "Trassie"
Wat is 'n geel hasie?... 'n Kasie!!!!
Wat noem 'n mens 'n hasie wat preek?....'n Kanselasie!!!!
Wat noem jy 'n ryk hasie?...Inflasie!!
'n Hasie wat boer?... Plasie
Wat noem mens 'n siek hasie?....Inflamasie
Wat noem jy 'n hasie wat oorsee gaan?.... Immigrasie
Wat noem jy 'n hasie met spuitpoep? …Purgasie!
‘n Kommin hasie?... Vlakhasie
'n Dom hasie?... Dwasie
Wa hasies bly?... Lokasie
Hasie se luggage?... Bagasie
Hasie se baas ?.... Masterbasie
‘n Hasie wat net wil fight?…. Konfronthasie

1 comment:

Anonymous said...

Hello, as you may already noticed I'm new here.
In first steps it's really good if someone supports you, so hope to meet friendly and helpful people here. Let me know if I can help you.
Thanks and good luck everyone! ;)