28 November 2008

Friday funnies

Another crazy week has passed and we survived :) Here are some Friday funnies to gear you up for the weekend.

Wives are funny creatures.... They don't have SEX with their husbands for weeks and then they want to kill the woman who does!

Wat is die toppunt van rassisme? As die tuinjong weier om die Afrikanertjies nat te gooi.

Non aan priester - ek bely ek dra nie panties nie. Priester: jou sondesis vergewe, betaal R20 en doen 5 wawiele tot by die altaar.

Boss to blonde secretary in interview: What is the difference between a paperclip and a screw. Secretary: I don't know I've never been paperclipped.

Wat is die toppunt van geraas? Twee geraamtes wat woelig Spyker op 'n sinkdak met 'n Coke blikkie as 'n kondoom!

Hulle het uitgevind dat Adam gay was. Geen normale man sal langs 'n kaal vrou sit en appels vreet nie!

Wat is die nuwe weergawe van: 'Boom,Boom,Boom,Boom, I want U in my room'?Sakkie,Sakkie,Sakkie,Sakkie, Kom ons gaan spyker in my bakkie!

Tannie vang oom met Playboy: ''En wat is dit die?' 'Ag, ou vrou, dis soos 'n Getawaytydskrif, 'n mens sien die mooiste plekke waar jy nooit sal kom nie!'

Ma, Pa en blonde Sannie ry in die wildtuin rond. Sannie se venster is oop. Die volgende oomblik storm 'n volstruis op haar af en pik haar blou. Na 5min vanstillte se Sannie: 'Fokken duif!'

I've found a great new diet and exercise routine! Take one Weetbix. Takean Aero chocolate bar. Crumble the Aero over the Weetbix. Voila! AEROBIX !

1 comment:

trauma_faeri said...

Awesomeness. Your insight amazes me :P